|
In produksie sedert 1984, hierdie laekoste ontwerp het
al meer as 200 000 eenhede in Suiderlike Afrika verkoop. Die klep is:
- Kompak (grootte 165 by 65 by 130mm wanneer oop)
- Stewig (+60°C na -7°C UV-straal-, suur-, roeswerend)
- Eenvoudig (die een bewegende onderdeel is die kort vlot-hefboom)
- Buigsaam (in 3 kleurkode drukking skattings - hoog, laag en extra laag)
- Ongekompliseerd (maklik om te installeer en te onderhou)
- Aanpasbaar (veelvoudige kleppe kan in 'n T of H geïnstalleer word)
Toediening –
vee, perde, skape en honde se waterbakke, pluimvee watersisteme, stoor en
kopversamelaar, lugreëling en waterverwarmings storing. Koi en visdamme,
waterbaken en fonteine, toilette - kantinlaat na die waterbak, besproeiing, swembaddens,
farmaseutiese en veeartsenykunde.
Kleplewe – Die leeftyd van 'n klep behoort tussen 10 en 20 jaar
te wees indien dit volgens die gegewe instruksies geinstalleer word en beskerm word
teen die hoewe van diere.
Waarborg - 10 Jaar. Vervanging word slegs by die fabriek gedoen en volgens
ons diskressie. Gedurende die vorige 15 jaar het ons nog net 14 kleppe, 2 vlotterkleppe,
3 foutiewe bondels roterende seële vervang. Spaarparte is verkrygbaar maar die hele
seël behoort vervang te word. Daar is geen tweedehandse waarde nie.
Onderworpenhied – Die "Aqua-Brooks" klep voldoen aan JASWIC's standaarde.
Die hoë en laedruk kleppe is getoets deur SABS (SABS 752/2000). Die kleppe word
voortdurende onder hoë druk en wringkragtoetse geplaas. Elke vlot word onder water getoets
voor installering.
|